AKADEMIE - Laerskool Tini Vorster

LAERSKOOL
TINI VORSTER
15 Joubertstraat, Nigel
Title
Go to content
GR 5 SW Taak
Oueraand 7 Oktober 2019
Graad 5 leerders spog met hul pragtige Gewerwilde dierskelette.
Graad 7's geniet die bou van hidroliese modelle terdeƫ!
Klaskamers word werkswinkels waar geboor, gesaag, gegom en getoets word!


So leer ons graad 2 Vossies oor trekkers en kunsmisstrooiers by oom Johan Bronkhorst.


Laerskool Tini Vorster vier die week van 21 Februarie 2019 Internasionale Moedertaalweek.
Aktiwiteite het gewissel van graad RR'e se Volksliedjies tot by graad 7's wat lees met juffrou Hetta se Whisper phones! So geniet en leer ons in ons taal!



Back to content