ALGEMEEN - Laerskool Tini Vorster

LAERSKOOL
TINI VORSTER
15 Joubertstraat, Nigel
Title
Go to content
Lente dag 2020
Trek soos 'n karakter aan.
Gr 1 "Drive thru" opedag
Ons vossie kleuters leer speel speel van die nare Corona virus
15 Julie 2020 was gr 3 en 4 se beurt. Welkom terug julle💜
13 Julie 2020 was gr 1 en 2 en lsob se beurt. Welkom terug julle💜
6/7 Julie 2020 Welkom terug Gr 6 en Gr R
2020 Gr 7's Covid 19 ons was hier
King of Cars, Springs, was die hoofborg tydens 'n fondsinsamelingsprojek by Laerskool Tini Vorster.
Die prys is 'n vakansie vir 6 persone vir 6 nagte te Margate, ter waarde van R12 000.
Die wenner van hierdie luukse vakansie is me A. Welgemoedt, 'n ouer van die skool.
By haar is mnr Francois Toerien van King of Cars en mnr Holm'ner, hoof van Laerskool Tini Vorster.


Stap en trap 2019
Baie dankie aan al die Vossie-ouers wat ons vanaand so mooi ondersteun het
tydens ons graad 7's se skadu-kelner-aand by The Flame House!
Ons Vossies is so oulik, want hulle ouers is so oulik!!
Juffrou Ilze bied 'n wonderlike, treffende program aan vir Heldedag.
Ons vereer ons Polisiemag en die honde wat onskatbare diens lewer.
Coenie en Christo het vir Tyson, hul polisiehond, het al die pad van Alberton gekom om ons van hul werk te vertel.
Tyson is oogelei om lyke in water uit te wys en het ook nou onlangs 5 vermiste kinders opgespoor.
Dit was voorwaar 'n Heldedagviering om te onthou!

Onderwysersdag 4 Oktober 2019
Leerders hou lekker piekniek nadat hulle vermaak is deur die onderwysers wat teen mekaar netbal speel
Kermis 2019
In die klaskamer het graad 7's selfoontorings gebou vir hul Tegnologie prakties en het weereens bewys dat kreatiwiteit en vaardighede by hulle geen perke het nie!
Pragtige Paasprogram! Baie dankie Meneer Victor, Juffrou Sophia, Juffrou Cornèl, Ritme Rakkers en Seniorkoor!
Straatmyl 14 Maart  2019
Super Rugby met ons Super Heroes 15 Februarie 2019
Wat meer wil ons hê...
Hierdie jaar staan ons by ons spanne en ons leerders en personeel wys hoe dit gedoen word.
Back to content