Beheerliggaam - Tini vorster

Laerskool
Tini Vorster
15 Joubert straat nigel          
011 814 6470
Go to content
ONS  BEHEERLIGGAAM

Finansiƫle bestuur van die skool.
Die beheerliggaam aanvaar die verantwoordelikheid vir die
finansiƫle bestuur van die skool en die generering van
fondse om vir alle uitgawes van die skool, buiten die salarisse
van die personeel op die departementeel goedgekeurde diensstaat, te betaal.

Beheerliggaamslede



Voorsitter: Mnr F Deysel
Ondervoorsitter Dr C Barnes
(Asook voorsitter van Bemarking, Personeel, Ouer en leerlingkomitee)
Tesourier: Mnr J Aucamp
Voorsitter buitekurrikuler en sportkomitee: Mnr V Kalp
Voorsitter geboue, terreinkomitee en voertuie: Dr W Steyn
Voorsitter Fondsinsameling: Me. H Fourie
Voorsitter buitegewone onderwysbehoeftekomitee: Ds F Ras
Sekretaresse. Me E van Aswegen
Designed and hosted by Issen Technologies 2021
Back to content