Geskiedenis van die skool - Tini vorster

Laerskool
Tini Vorster
15 Joubert straat nigel          
011 814 6470
Go to content
Geskiedenis van Laerskool Tini Vorster

Laerskool Tini Vorster ontstaan as gevolg van
gebrek aan ruimte en te min klaskamers
by die destydse Klipskool in Noordstraat.
Op 30 Julie 1940 kry die skool sy beslag en die
naam Afrikaanse Medium Laerskool. Die skool word
offisieel deur sy Edele, die Direkteur
van onderwys Mnr H. H. G. Kreft, op 23 April 1944 geopen.
Designed and hosted by Issen Technologies 2021
Back to content