GRAAD R TINI VORSTER - Laerskool Tini Vorster

LAERSKOOL
TINI VORSTER
15 Joubertstraat, Nigel
Title
Go to content
Graad R
Waar ons lekker speel en net so hard leer.

Ons kleur in en ons plak

Ons speel orkes, ons sing en ons dans



Uitstappies is pret
Van die polisie tot die plaas
Ons gee om vir ons omgewing.
En leer om nuwe plante te plant
vossie kaskenades is vet pret.
'n dag van son water en lekker speel op die springkastele
Besige Bytjies maak vrugteslaai tydens bak-en-brou!



Back to content