SPORT tini vorster - Laerskool Tini Vorster

LAERSKOOL
TINI VORSTER
15 Joubertstraat, Nigel
Title
Go to content
Ons O/11 A span verteenwoordig Malawi in die onder 11 wêreldbeker Netbal toernooi


Ons onder 11's tree uit as VALKE wenners


3 rugbyspanne is ligawenners en dring deur na die Valke semi-finale!
Onder 9's
Onder 10's èn
Onder 11's! Baie geluk en stetkte met die uitspele wat voorlê!!
Mieke Wessels, Leyla Smith en Chloè Simpson het aan die Gauteng Ope-skaaktoerooi gaan deelneem en Leyla het 4/5 stelle gewen en Mieke en Chloè elk 3/5! Wel gedaan dogters!!


Op die netbalbaan het dit goed gegaan! 5 van die 16 netbalspanne in ons liga was Vossies wat aan die D5 uitspele gaan deelneem het. Die onder 11's is ligawenners en die onder 11Aspan is uitgenooi om aan die onder 11 'World cup' op 11 Junie deel te neem!

Span met beste vordering Delmas 2019


Lohanè Aucamp is ons Vossie-Atletiek -trots!!! Sy is 13e vinnigste onder 10 dogter in die land in die 1200m.
!!
Michaela Grüng Junior Victrix Ludorum 2019


Marco Lötter Junior Victor Ludorum 2019


Linden Manuel Senior Victor Ludorum 2019


Lohanè Aucamp Senior Victrix Ludorum 2019 met 'n reuse telling op die ABSA tabel van 3018 punte!

Groter Nigelspan


Adrian Forrester Gewigtoot 0/11
Maro Hartkopf Verspring 0/12
Liza Gouws Gewigstoot 0/12
Jessica Rheeder 200m 0/13
Kecha de Beer 75m Hekkies 0/13
Inge Vos Hoogspring 0/13
Leyla Smith Hoogspring èn Hekkies 0/11
Jolaine Aucamp 1500m 0/13
Danika van Niekerk Hekkies 0/13
Michaela Grüng 60m 0/9
Lunè Wepener 1200m 0/12
Janè Wepener Hekkies 0/12
Lohanè Aucamp 1200m en Hekkies 0/10
Linèl Claassens Hoogspring en Hekkies 0/11
Anzelle Doubell 1500m 0/13
Damien de Wit Hoogspring 0/10
Quentin Botha Verspring 0/10
Janco van Rooyen Gewigstoot 0/10
Adriaan Botha 1200m en Hoogspring 0/12
Jaden de Witt Hoogspring 0/11
Dantè Gheza Hekkies 0/10
Connor Cannon Hekkies 0/11
Biehan Wepener 1200m 0/12
Theuns van der Merwe Hoogspring en Hekkies 0/12
Ruan Bekker Gewigstoot 0/10

Nie minder nie as NEGE Vossie-atlete gaan Gauteng toe!! Damien de Witt, Jadon de Witt, Lunè Wepener, Inge Vos , Ruan Bekker, Lisa Gouws,
Theuns van der Merwe, Linèl Claassens en Lohanè Aucamp( voor...met 3 items)!!! Sjoe, julle maak Vossie-geskiedenis, want nog nooit was
soveel atlete Gauteng toe nie!! Ons is BAIE trots op julle! Voorspoed ! Baie geluk aan hulle suksesvolle afrigters!


Baie baie geluk Kay-Lee McCallaghan en Rudine de Bruin met julle opneem in die D5
netbalspan met die oog op Ekurhuleni-span!! Julle is ons netbaltrots!!


2018
Johanè Grobler het vanaf 8-15 Des aan die Jukskei SA kampioenskappe deelgeneem waar haar span 2e geëindig het. Sy is ook gekies vir die dubbels-span! Baie geluk Johanè! Ons Vossies is baie trots op jou!


Ons Vossies is BAIE trots op Dantè Davis, 'n graad 1 skaakspeler, wat aan die SA kampioenskappe deelgeneem het, waar hy in die Tshwanè onder 8 B span was en diè span wasalgehele 2e op SA's! Verder het hy aan die SA Skaak individuele afdeling gespeel en 3/7 wedstryde gewen teen die bestes in SA! Ons is BAIE trots oo jou , Danté!! Wel gedaan!!



Back to content